Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Ballito (429)
Salt Rock (39)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (442)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (410)

Resensies van Dolfynkus

4.6 / 5  
volgens 658 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 658 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

50 Long Island is in die voorste ry huise teen die strand in Salt Rock, 'n dorpie noord van Ballito en Shaka's Rock aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus. Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

7 Villa Flamenco bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in die Villa Flamenco-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks bied direkte toegang na die strand. Dié smaakvol versierde woonste...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by Salt Rock aan die idilliese Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die strand het lewensredders wat 7 dae 'n...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 900
R2 610
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Modern Atrium Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock, 1,8 km vanaf Thompsons-strand en 1,5 km vanaf ...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

19 Tontiki is 'n luukse, moderne selfsorgwoonstel op die eerste vloer van 'n kompleks op die seekant van Ballito. Die kompleks is veilig en bied direkte, privaat toegang tot die strand en is stapafstand vanaf verske...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

14 Beachcomber Ballito is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is langs Ballito se hoofstrand geleë. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vi...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdo...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Billfish Apartments bied pragtige selfsorgwoonstelle met van die beste uitsigte in Ballito. Let asb. daarop dat die instansie trappe het en nie geskik is vir diegene wat sukkel om trappe te klim nie. Daar is 3 eksk...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

47 Thira Santorini is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel op die veilige Santorini Landgoed-kompleks in Ballito. Dié kompleks bied direkte toegang tot die Thompson's Bay-swemstrand en maak dit sodoende 'n s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]