Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Ballito (434)
Salt Rock (42)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (441)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (409)

Resensies van Dolfynkus

4.5 / 5  
volgens 617 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 617 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williard's Beach, Dolfynkus

La Ballito 301 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ballito. Dié prentjiemooi dorp met sy lang sandstrande is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek by die see. Die woonstel is op die derde verdieping en he...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

9 Chaka Sands is ’n selfsorgwoonstel met 2 verdiepings in ’n stil kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot die privaat Catfish-strand slegs 'n paar meter weg. Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, romantiese of rustige wegbreek. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Ons luukse gastehuis, geïnspireer deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde, en die land se ryk wingerdbou, is 'n vriendelike hawe in die kusdorp genaamd Ballito. Kom beleef wonderlike sonsond...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ant's Hill Ballito - Close to the Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n losstaande huis met 'n privaat ingang. 'n Gesin van 3 woon op die boonste verdieping en gaste kan die onderste verdieping kan bespreek. Hierdie dubb...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

17 Feverberry Way is tussen die asemrowende landskappe op die Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë en bied 'n kombinasie van luuksheid, gerief en alles wat jy nodig het vir 'n bevredigende vakansie. Die woonstel i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

Home in Santorini is 'n selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in 'n veilige kompleks aan die Dolfynkus. Dit is sowat 25 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe aan die Noordkus van Durban af. Dié woonste...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R803
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

30 Chakas Cove bied selfsorgverblyf in Ballito op die Dolfynkus. Die eenheid het slaapplek vir 4. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 060
R901
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Villa Flamenco 12 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n oorddorpie slegs 5 km noord van Ballito, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus. Die woo...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock, Dolfynkus

79 Chakas is in Shaka's Rock en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za