Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Donkerhoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Donkerhoek bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 14 resensies.

Donkerhoek

Pearl Guest House

"We were there for a wedding, so didn't manage to see much of the surrounding area."

Donkerhoek

Soetwaters Gastehuis

"Mooi plekke, net baie slegte pad vol gate."

Donkerhoek

Die Boskombuis and Guest House

"Dankie, jul diens is puik. Sal beslis weer daar oornag."

Donkerhoek

Pearl Guest House

"Stunning! Highly recommended."

Donkerhoek

Pearl Guest House

"Do not feel safe driving there at night."

Donkerhoek

Die Boskombuis and Guest House

"Baie vriendelike mense, almal wil net gesels en help waar hulle kan."

Donkerhoek

Soetwaters Gastehuis

"Mooi trou-venues. Nie seker wat anders die area bied nie."

Donkerhoek

Soetwaters Gastehuis

"Donkerhoek has many wedding venues and is very quiet. Not sure I would holiday in the area unless I was going to Cullinan which is nearby. "

Donkerhoek

Pearl Guest House

"Oulike plekke vir troues."

Donkerhoek

B&B Bydieboschies

"Baie plekke om te sien en te doen in die omgewing."

Donkerhoek

B&B Bydieboschies

"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."

Donkerhoek

Soetwaters Gastehuis

"Baie rustige omgewing met 'n baie mooi natuurskoon."

Donkerhoek

De Haven Oost Wedding Venue & Accommodation

"Cullinan was baie interessant. Ek sal dit as 'n toeristebestemming aanbeveel."