Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Door De Kraal

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Door De Kraal van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Door De Kraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Door De Kraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Door De Kraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Door De Kraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Door De Kraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Door De Kraal

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Welgemoed, Wes-Kaap

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Bo...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeckshof, Wes-Kaap

31 on Boschendal is 'n ruim gastekamer met slaapplek vir 2 in Van Riebeeckshof. Dié lieflike kamer het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei en op die berge. Die kamer het ook 'n skuif...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

The Welgemoed Guest House is in Welgemoed in Kaapstad, ’n area wat bekend is vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos die Tygerberg Natuurreservaat, Toboggan-gesinsparkie en die Durbanvi...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

B's Place is 'n selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woonstel is onder die eienaars se huis geleë, maar het 'n privaat ingang. Die...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Roses Villa is 'n smaakvol-versierde dubbelverdieping-selfsorghuis wat tussen die Tygerberg Natuurreservaat en die Bellville Gholfbaan geleë is. Dié vakansiehuis is naby verskeie besienswaardighede in die Noordeli...

15% af Aanbod!
VanafR825
R701
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Protea Guest Accommodation bied verblyf in 'n gesogte sekuriteitskompleks in die Kaapse voorstad, Bellville. Dié landgoed is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante. Ver...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]