Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (2)
Indien jy Doorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doorn Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Doorn

51 on Church Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Welkom se middedorp naby verskeie winkels, Medi-Clinic, restaurante, Welkom se sakekern en die Goldfields Mall & Casino. Die verblyf is ideaal vir gaste wat...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Doorn

28 On Oribi bied skoon en netjiese B&B-verblyf vir 4 gaste in Welkom in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n Georgiese styl na aan die sakedistrik en die dorpskern. Ons bi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Doorn

Thatchers Guest Room is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom af is. Verblyf is beskikbaar in die Lapa Superior Kamer wat slaapplek vir 2 volwassenes en sy eie...

Vanaf
R701
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn

Miss Molly's Guesthouse is in die middel van Welkom geleë en bied verskeie lieflike kamers. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 10 kamers waarvan 5 op die grondverdieping en die ander op die eerste verdieping is. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Doorn

Simoni Guest House bied verblyf in Welkom. Die gastehuis is naby die middedorp met al sy sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf by Simoni Guest House word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandania, Doorn

El Shaddai bied gerieflike gastehuis-verblyf in Welkom. Ons is in die stil woongebied Saldania, net 'n entjie se ry van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 5 ruim suites. Elke eenheid het 'n en suite-badkame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn

La Swan Guesthouse is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat, sowat 140 kilometer noordoos van Bloemfontein. By La Swan Guesthouse is ons baie trots op ons persoonlike, professionele diens. Die gastehui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Doorn

Amber Guest House is in die voorstad Doorn in die hartjie van Welkom geleë, en dis net 2 km vanaf Welkom se middestad, met verskeie interessante besienswaardighede. Verblyf by Amber Guest House word aangebied in 3...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Doorn

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jan Cilliers Park, Naudeville

The White Rose Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n oornagstop. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes. Die...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Cilliers Park, Naudeville

The Lapa Guesthouse bied hartlike gastehuisverblyf in Jan Cilliers Park, 'n rustige buurt in Welkom se middedorp. Die gastehuis is net 10 minute se stap van 'n Mediclinic en verskeie restaurante af. Die Lapa Gueshou...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Roosmaryn Gastehuis is in die rustige Jim Fouche Park in Welkom naby die sakekern met sy winkels, restaurante en die Welkom Casino geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorgeenheid. Elke gastekamer ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Little Acorn Guest House bied B&B-verblyf en is in Welkom geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf by Little Acorn Guest House word aangebied in ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Cilliers Park, St Helena

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te s...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Helena, Noordelike Vrystaat

Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik is vir enige vakansieganger of besigheidsreisiger wat die vriendelike Vrystaatse dorpie Welkom beso...

Vanaf
R958
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Gold Guest & Conference is 'n moderne gastehuis langs een van Welkom se hoofweë. Die gastehuis bied maklike toegang tot heelwat geriewe, hospitale, skole, die Goldfield's Casino en vele meer. Gaste kan ons maklik v...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za