Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Doringbaai

4.6 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Doringbaai van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Doringbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doringbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doringbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doringbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doringbaai Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Doringbaai

Thornbay Accommodation bied verblyf in Doringbaai, 'n klein dorpie in die suide van Namakwaland aan die Weskus. Hiér kan jy kan ontspan in 'n rustige en vriendelike omgewing. Ons het 8 volledig toegeruste selfsor...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Doringbaai

Diamond Divers Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n knus en gerieflike ateljeewoonstel in Doringbaai. Doringbaai is 'n klein prentjiemooi vissersdorpie aan die Weskus, net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die atelj...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Doringbaai

Misty View bied verblyf in Doringbaai. Die huis het slaapplek vir 15, die kothuis het slaapplek vir 4 en daar is ook 2 kampeerplekke. Die huis beskik oor 6 slaapkamers met enkelbeddens en ‘n koningingrootte-bed. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Doringbaai

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Rood,
Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 7 gaste. Al die eenh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood,
Strandfontein

Van Eeden Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Rood,
Strandfontein

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë omtrent 400 km noordwes van Kaapstad. Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Louis Rood,
Strandfontein

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Strandfontein,
Weskus

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand. Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood,
Strandfontein

Strandfontein Accommodation kan aan enige behoefte voldoen en bied luukse selfsorgwoonstelle vir 2 én weelderige villas. Die meeste van die selfsorgwoonstelle het pragtige uitsigte oor die see en privaat stoepe met...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandfontein,
Weskus

Strandfontein Apartment is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Strandfontein aan die Weskus. Dié eenslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die woonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...