Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Doringbaai

4.6 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Doringbaai van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Doringbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doringbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doringbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doringbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doringbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Doringbaai

Vanaf
R2 480
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Vannewes is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, ongeveer 280 km van Kaapstad geleë. Die kusdorp is veral bekend vir sy strande, wilde diere en kreef. Vannewes is 'n lieflike strand-gesinshuis. ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lekker Weskus is op die strandfront in Lambertsbaai geleë. Die dorp is bekend vir die Weskusblomme wat van Julie tot Desember blom. Die woonstel is op die onderste verdieping en dit bied slaapplek vir 4 gaste. Di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lambertsbaai is die ideale plek om te seil, branderplank te ry, vis te vang en seilplank te ry. Dié kusdor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ondervinding aan die Weskus. 'n Hartlike welkom wag op jou hier. Kom en ervaar ware Weskus-gasvryhei...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Desember Huis bied verblyf in 'n selfsorghuis in die vissersdorpie, Lambertsbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesin en is net 300 m van die strandfront af. Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai, Weskus

@The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Villa @ The Bay is in die klein vissersdorpie Lambertsbaai geleë. Dit is ideaal geleë en is net 'n klipgooi van die strand af. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is gemeubi...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Weskus

Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en bied 'n pragtige en goed versorgde boomryke tuin. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za