Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Doringbaai

4.6 / 5  
volgens 70 resensies
Lees regte resensies van Doringbaai van 70 geverifieerde gaste.
Indien jy Doringbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doringbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doringbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doringbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doringbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Doringbaai

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Sleep Inn is 'n ruim selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lambertsbaai. Dié dutjiesdorp aan die kus spog met wit strande, diverse wild, pragtige duine, 'n voëleiland en matige klimaat reg deur die jaar. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Alipad Selfsorg Eenhede is in die klein Weskus-vissersdorp van Lambertsbaai, 60 km vanaf Clanwilliam en slegs 2 en 'n half uur se ry vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkel...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Friedse Plek @ Lambert's Bay bied slaapplek aan 1 tot 6 gaste. Dis 'n ruim huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 3 kuierareas. Dit skuil in 'n stil woonbuurt loopafstand van die kus af. Daar is 'n uitsi...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel is in 'n kompleks saam met 7 ander woonstelle geleë. Dié e...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede. Die woonstel is op die eerste verdiepin...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buite Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Die woonstel is op die grond...

20% af Aanbod!
VanafR620
R496
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Apartment Eenheid 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, geleë is. Lambertsbaai is ongeveer 2½ uur se ry van Kaapstad af en die eenheid is in 'n kompleks ...

20% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 240
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié rustige Weskusdorpie is sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Die eenheid is een van 9 ander eenhede in 'n kompleks. Die woonstel is op die eerste verdiep...

20% af Aanbod!
VanafR620
R496
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Apartment Unit 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in Lambertsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus slegs twee en 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë. Dit is op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za