Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Doringkloof

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Doringkloof van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Doringkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doringkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doringkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doringkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doringkloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Doringkloof

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes, Centurion

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Centurion Short Stay Accommodation is geleë in Die Hoews, 'n stil woonbuurt in Centurion naby aan die Gautrain-stasie, Centurion Winkelsentrum, Supersport Park en Unitas Hospitaal. Dié woonstel is ook lekker naby ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het. E...

Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion Golf Estate, Centurion

57 Santa Monica Blvd bied 'n private, luukse gaste-suite met alle geriewe in 'n stil en veilige landgoed in Centurion. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, lughawens en hoofweë geleë. Die gaste-suite...

35% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 203
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighed...

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Centurion

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Doringkloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za