Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Douglas

4 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Douglas van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Douglas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Douglas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Douglas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Douglas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Douglas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Douglas

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, aparte toilet en '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kalahari, Noord-Kaap

Damplaats Gasteplaas is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die ee...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sowat 3,6 km buite Modderrivier en sowat 40 km van Kimberley af. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modderrivier, Noord-Kaap

The Cygnature Boutique Lodge is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwels en 'n pragtige sentrale dammetjie. Die landgoed is in die Noord-Kaap sowat 3,4 km vanaf Modderriv...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim kan gaste op wildritte gaan of voetslaan na die Boesman-koppie met boesmantekeninge. Daar is 4 se...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kimberley, Noord-Kaap

Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorsp...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Gkhui Gkhui River Lodge bied verblyf wat alle maaltye insluit en is op die oewer van die Oranjerivier geleë, 33 km vanaf Hopetown. Dié lodge het 6 individueel en smaakvol versierde chalets. Die eenhede het ’n k...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad. Gaste het die keuse...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Uitspanoord Ext 2 is in Barkly-Wes geleë, 'n bekoorlike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley. Verblyf word in 'n keuse van 3 slaapkamers in dié dubbelverdieping-gastehuis gebied en is geskik vir groepe, ges...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes, Noord-Kaap

One Fountain B&B is 'n klein instansie wat in Barkly-Wes. Dis 'n klein dorpie wat so 40 km van Kimberley af geleë is. Dis 'n baie gewilde bestemming onder reisigers en toeriste. Die dorpie is die tuiste van twee kr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Douglas Noord-Kaap...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za