Geverifieerde Resensie

Douglas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Douglas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 87 resensies.

Douglas

Oornagkamers at Hillstraat 10

"So paar draaie deur die dorp gery. Brandstof ingegooi - erg onvriendelik! Parkie opgesoek - besoedel en vuil! Teleurstellend!"

Douglas

Riviera @ Vaal

"Ons was regtig verstom oor hoe netjies die dorpie is en die mense so vriendelik."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Looking forward to my next visit."

Douglas

Villa de Ghaap Guesthouse

"Ek wonder of dit nie die beste dorp in die land is nie!"

Douglas

Vaal View Cottages

"Baie potensiaal, maar die dorp is vuil en stopstrate se verf swak. Die samevloei van Oranje en Vaal se uitkyk lê besaai van glasstukke en ander vullis."

Douglas

Villiera Guesthouse

"Die gaafste mense."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Awesome mense, vriendelik en goed gemanierd. Die Caltex Garage 24 uur oop. Dit is 'n wow vir 'n plattelandse dorp."

Douglas

Villiera Guesthouse

"I think it's a hidden gem."

Douglas

Rene's Guesthouse

"Dit lyk na 'n mooi dorp wat ek weer in die toekoms sou wou besoek."

Douglas

Hantria Lodge

"Die rivier maak dat Douglas ideaal is vir visvang en ontspan. "

Douglas

The Last Eve

"Pragtige dorpie. "

Douglas

Villa de Ghaap Guesthouse

"Agricultural centre of South Africa."

Douglas

Rene's Guesthouse

"Douglas is 'n klein dorpie omring deur groen spilpunte. Dis 'n vriendelike gemeenskap met warm harte. Die heuningplaas en vriesperdestoet is 'n wonderlike uitstappie vir besoekers. "

Douglas

Overnight @ Douglas

"Besoek die wynkelder. Om 'n draai by die samevloeiing van die Vaal en Oranje rivier te maak met die pragskoon natuur is 'n moet."

Douglas

Hantria Lodge

"Dorp is nie in 'n goeie toestand nie."

Douglas

La Rose Guesthouse

"Pragtige, skoon dorp."

Douglas

The Last Eve

"Douglas is 'n baie klein dorpie. Het by 2 plekke gaan eet. En diens was vreeslik sleg."

Douglas

Broadwater River Estate

"Very cute little town. We enjoyed visiting the winery. People were very professional and friendly."

Douglas

Hantria Lodge

"Goed geleë vir riviersport en ook die samevloeiing van die Vaal- en Oranjeriviere. Daar is goeie verblyfopsies op die rivieroewers."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Rustige en baie netjiese plattelandse dorpie."

Douglas

Overnight @ Douglas

"The place is peaceful and the accommodation is perfect."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Die samevloeiing van die Vaal- en Oranjeriviere is iets om te sien en behoort beter versorg en bemark te word. "

Douglas

Villiera Guesthouse

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Douglas

Hantria Lodge

"Lekker riviere waar die meeste aktiwiteite is."

Douglas

Broadwater River Estate

"We visited Douglas briefly, to buy firewood and to have a quick look around. We did not visit any tourist destinations, as we were staying in accommodation about 15 km away."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Douglas het baie potensiaal, met die samevloeiing van die Vaal- en Oranjerivier. Maar niks is ontwikkel nie. Die dorp self is aangenaam met goeie kommersiële fasiliteite."

Douglas

Villa de Ghaap Guesthouse

"Pragtige dorpie met ‘n uitstekende restaurant!"

Douglas

Broadwater River Estate

"Nice to see the Vaal and Oranje converge."

Douglas

Villa de Ghaap Guesthouse

"Mooi dorpie met vriendelike mense."

Douglas

Overnight @ Douglas

"Oulike dorpie - kan dalk 'n dokument saam stel oor wat alles in Douglas te sien is as 'n toeris."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem