Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 898 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 898 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Cherryhill House is in Clarens geleë in die Vrystaat, en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die perfekte bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Ashbrook Country Lodge is in Clarens, 26 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park en bied veilige verblyf met ‘n ongelooflike uitsig op die berge en omgewing. Daar is verskeie verblyfopsies op die 2 pe...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Drakensberge

Woodlands Escape is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens en verblyf sluit 'n volle Engelse ontbyt in. Verblyf word in 6 kamers gebied wat in totaal slaapplek vir 12 gaste het. Die kamers het almal gemaklike beddens, ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 540
R1 232
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rosetta, Drakensberge

Crags Cottage het veilige selfsorg-akkommodasie in die rustige omgewing van die Kamberg-vallei, in die luisterryke Natalse Middellande. Dié lieflike kothuis het uitsigte oor die golwende heuwels, die Spring Grove D...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Drakensberge

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Clarens Mews 1 is 'n gerieflike meenthuis vir 4 gaste in Clarens. Dié meenthuis is in 'n kompleks en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan wor...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Paddocks 16 is in die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby Clarens se middedorp waar daar talle winkels, restaurante, galerye en 'n rits doendinge ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap v...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za