Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
50% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 440
R1 220
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Drie Ankerbaai

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Kingslyn is 'n grasieuse herehuis uit die 19de eeu en bied bekoring, glans en elegansie uit vervloë dae, met net die beste moderne luukse en gasvryheid. Die kamers is volledig toegerus en elkeen beskik oor 'n TV, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Induna Lodge bied sakpasverblyf in die hartjie van Groenpunt, na aan die Kaapstad Stadion. Die lodge is veral gewild onder sakereisigers en groepe wat op soek is na langtermynverblyf. Die dubbelverdiepinghuis is ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Green Point Self-Catering Studio 2 is 'n smaakvol gerestoureerde selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is met sorg ingerig om 'n gerieflike vakansie te verseker. Al die beddens is in een oopplan-spas...

25% af Aanbod!
VanafR1 890
R1 418
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat ...

15% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

Afribode's No Fixed Abode is 'n kompakte en stylvolle eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van Groenpunt. Die woonstel het ’n wonderskone uitsig op die berge. Groenpunt is net 'n klein entjie se stap na Seepunt se...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Green Point Self-Catering Studio het slaapplek vir 2 gaste en is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat smaakvol opgeknap, gemeubileer en ingerig is om 'n baie gerieflike vakansie te verseker. Die ateljee is in 'n klein ...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Hotel in Drie Ankerbaai

The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Modern City Gem is 'n pragtig versierde ateljeewoonstel in Seepunt, 'n luukse kusvoorstad tussen Signal Hill en die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is naby die V&A Waterfront, uitstekende restaurante, kroeë, winkel...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Green Point Self Catering Studio 3 bied gehalte-vakansieverblyf of sakeverblyf in Kaapstad en is naby verskeie strande, winkelsentrums, Kaapstad se sakekern, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel het...

Vanaf
R3 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Elements Luxury Suites is in Kaapstad sowat 2,9 km vanaf die V&A Waterfront en 3,5 km vanaf Langstraat geleë. Elements Luxury Suites bied verblyf in 4 soorte woonstelle wat elkeen smaakvol versier is. Dié suites ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Drie Ankerbaai

Stonehurst Guest House bied gasteverblyf in Drieankerbaai, Kaapstad. Dié gastehuis is die ideale verblyf vir gaste wat die besienswaardighede aan die Atlantiese kus wil besoek. Daar is plaaslik vervaardigde meube...

Vanaf
R1 767
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Drie Ankerbaai

35 Vicmor Court is in die kleurvolle en sentrale deel van Seepunt, ook bekend as Drieankerbaai, geleë. Die woonstel is op die hoek van die vierde vloer geleë en front noordwes, met uitsigte oor die see en die berg...

Vanaf
R923
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Die woonstel, Apa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai

305 Shoreham Mansions bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks in Kusweg in Seepunt geleë, oorkant die pad van die Seepunt Promenade en Rock...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Die woonstel, Apartment 601, is op ...

Vanaf
R458
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Drie Ankerbaai

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende en kosmopolitiese area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Centurion Hotel K...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Drie Ankerbaai

123 Ocean View Drive Apartment is ateljeewoonstel wat nuut opgeknap en smaakvol versier is en teen die hange van Seinheuwel in Groenpunt geleë is. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 mense en het pragtige u...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Drie Ankerbaai

Blackheath Lodge is 'n Victoriaanse dubbelverdieping-gastehuis teen die voet van Seinheuwel, 'n klipgooi van die stad, die Waterfront en welbekende strande af. Stylvolle slaapkamers, uitstekende persoonlike diens en...

Vanaf
R923
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seepunt, Drie Ankerbaai

The Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort is uiters gewild en in die besige, vinnig ontwikkelende, kosmopolitaanse omgewing van Seepunt/Drieankerbaai geleë. Woonstel 708 is op die sewende verdieping en...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Drie Ankerbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za