Resensies van Three Anchor Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Three Anchor Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.88 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
Emmerentia A. - 20th March 2019
staying in Drie Ankerbaai
Pragtige omgewing, genoeg veilige staproetes.
Cherie K. - 13th March 2019
staying in Drie Ankerbaai
Excellent location.
Ronel S. - 26th March 2018
staying in Drie Ankerbaai
Fantastiese ligging.
Louis F. - 21st March 2018
staying in Drie Ankerbaai
Baie sentraal en naby alles.
Francis F. - 15th March 2018
staying in Drie Ankerbaai
Veilige en rustige area, goed geleë naby restaurante, winkels, busvervoer en stapafstand vanaf die strand.
Riki V. - 4th March 2018
staying in Drie Ankerbaai
Draf en stap op die Promenade met die mooi uitsig oor see en berge, die rustige atmosfeer en vriendelike mense maak dit die ideale bestemming vir enige toeris.
Peet D. - 29th January 2018
staying in Drie Ankerbaai
Sentraal, binne bereik van die busroetes, in 'n mooi omgewing en naby die see.
Mignon D. - 2nd October 2017
staying in Drie Ankerbaai
Heerlike stil gebied. Naby verskeie toeriste aantreklikhede.
Naomi N. - 14th August 2017
staying in Drie Ankerbaai
Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe.
Annelie S. - 29th July 2017
staying in Drie Ankerbaai
Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea.
F. D. - 28th August 2016
staying in Drie Ankerbaai
Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront.
Piet R. - 1st July 2016
staying in Drie Ankerbaai
Uitstekend geleë met maklike toegang vanaf en tot die stad.
Mignon D. - 24th July 2015
staying in Drie Ankerbaai
Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom.
Charmain B. - 14th July 2015
staying in Drie Ankerbaai
Perfek geleë vir enige verblyf of toerisme.
Adele K. - 11th December 2014
staying in Drie Ankerbaai
Baie goed en enige toeris se wens.
Bronwinn W. - 25th September 2014
staying in Drie Ankerbaai
We definitely want to make a return trip to Three Anchor Bay, and hopefully stay for a longer time, to enjoy all the services to it fullest extent :-)
Gisela B. - 2nd September 2014
staying in Drie Ankerbaai
Delightful area if you like city living.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za