Resensies van Dundee

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dundee bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
Aimeé T. - 3rd March 2020
staying in Dundee
Beautiful surroundings.
Ntiti R. - 26th February 2020
staying in Glencoe, Dundee
Clean environment and a very quiet place. Good area to relax.
Stanley G. - 5th January 2020
staying in Dundee
A peaceful and quiet town.
Peta S. - 21st November 2019
staying in Dundee
Battlefields and museums are well tended and very interesting. Worth a visit.
Schulita K. - 1st October 2019
staying in Dundee
Ek kom van Dundee. Dit bly my hart se punt waar geskiedenis saak maak.
Wolter D. - 29th September 2019
staying in Dundee
We were extremely impressed with Dundee, nice little town, clean and well maintained. The Talana Museum is highly recommended.
Londeka H. - 22nd July 2019
staying in Glencoe, Dundee
The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind.
Karin C. - 11th March 2019
staying in Dundee
Dis 'n klein dorpie. Punt.
Bruce B. - 11th March 2019
staying in Dundee
Pretty town with all main stream shops.
Joseph N. - 8th February 2019
staying in Dundee
Goede plaats om naartoe te gaan. Veel om te bezichtigen. Battlefields. Mooi.
Pieter L. - 31st January 2019
staying in Glencoe, Dundee
Ek was nie daar as toeris nie maar wel vir 'n begrafnis. Ek is vertroud met die omgewing en as jy in die slagveld geskiedenis belangstel is dit die regte plek om as basis te gebruik.
Sean E. - 26th December 2018
staying in Dundee
Good town with great museum.
Erik J. - 28th October 2018
staying in Dundee
Net Bloedriviermonument besoek van daar uit.
Franky B. - 24th October 2018
staying in Dundee
The city Dundee has not much to offer but the Battle Museum is a must to see!
Theuns B. - 8th October 2018
staying in Dundee
Dundee is die ideale oorstaanplek as slagvelde en geskiedenis jou belangstelling prikkel. 'n Mens sal egter 'n paar dae moet deurbring as al die belangepunte in die omgewing soos bv. Bloedrivier, Talana en talle ander besoek wil word.
Retha V. - 27th September 2018
staying in Dundee
'n Pragtige dorp, maar jy moet 'n paar dae oorbly om al die besienswaardighede te doen.
Dries B. - 6th July 2018
staying in Dundee
Ryker geskiedenis nalating as wat ek besef het.
Rudolph C. - 17th April 2018
staying in Dundee
Baie geskiedkunde gebeurtenisse het hier plaasgevind - o.a. Die slag van Bloedrivier.
Jan F. - 26th March 2018
staying in Dundee
Sal nie sommer weer soontoe reis nie.
Marie B. - 1st January 2018
staying in Glencoe, Dundee
Naby geleë dorp soos Dundee kan 'n mens besoek, alle eetplekke is ook daar. Daar is die Talana Museum wat 'n belewenis was vir ons. Bloedrivier is ook 'n plekkie om te besoek.
Jacoba W. - 23rd October 2017
staying in Dundee
'n Lieflike plattelandse dorp.
Charl H. - 17th October 2017
staying in Dundee
Dit is skoon, maar kort meer vermaak.
Kim B. - 13th August 2017
staying in Dundee
Baie vriendelike mense.
Deirdré S. - 17th July 2017
staying in Glencoe, Dundee
Goeie sentrale punt om by besienswaardighede soos die slagvelde uit te kom.
Gert C. - 1st April 2017
staying in Dundee
Dundee uiters geskik vir besoeke en toere na die omgewing se historiese landmerke.
Gerard K. - 7th March 2017
staying in Dundee
Geskiedenis van die Stryd van Bloedrivier, diverse museums en monumente in die buurt.
Wynand V. - 27th October 2016
staying in Dundee
Ons het die slag van Talana tydens die Anglo-Boereoorlog herdenking bygewoon.
Rocky M. - 26th October 2016
staying in Dundee
Battle fields galore. So much history, you need to spend a long weekend in the area.
Brian S. - 4th June 2016
staying in Dundee
A surprisingly pleasant and clean town with a fantastic history.
Andre N. - 17th September 2015
staying in Dundee
Talana museum is uitstekend.
Geoff J. - 27th August 2015
staying in Dundee
Jacques B. - 3rd August 2015
staying in Dundee
With all the battlefield sites in the vicinity Dundee is an excellent stay over to visit the sites.
Theresa V. - 10th July 2015
staying in Dundee
Dundee is 'n wonderlike toeristebestemming wat heeltemaal onder bemark en onderskat word. Ons gaan weer!
Johanni B. - 12th January 2015
staying in Dundee
Beslis die moeite werd as jy in geskiedenis belangstel.
Lukas J. - 28th December 2014
staying in Dundee
Pragtige omgewing met heelwat geskiedenis.
Leon M. - 30th November 2014
staying in Dundee Town, Dundee
Oulike dorpie. Nooit geweet dit is so groot nie. Die besoek aan Bloedrivier was baie insiggewend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za