Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban South

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Durban South van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban South besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban South.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban South akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban South Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban South

LUH Guesthouse is in Mobeni Heights, Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dié gastehuis beskik oor 6 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, t...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Durban South

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban, Bluff

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede aan in Sea View in Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Eagle Forest bestaan uit 1 selfsorghuis m...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umbilo, Stellawood

The Troll and Tulip is 'n bekoorlike en gerieflike B&B in Durban, Suid-Afrika. Dit is die perfekte plekkie om te bly tydens jou besoek aan Durban en dit is geskik vir sakelui of vakansiegangers. Ons bied gerieflike...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Stellawood

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is ste...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern, Durban West

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Lily’s Cottage beskik oor 2 eenhede wat saam of afsonderlik b...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Bluff

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Austerville, Brighton Beach

Oaklands Lodge is in 'n stil area, die Bluff, geleë waar verkeer beperk is tot die inwoners van slegs twee ander huise. Dit is baie gerieflik geleë naby alle geriewe en voorsien in al die behoeftes van vakansiegan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za