Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban South

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Durban South van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban South besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban South.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban South akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban South Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Durban South

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Brighton Beach, Bluff

Die onlangs opgeknapte Bluff Tradewinds is 'n B&B- en selfsorg-onderneming in die Bluff se Millionaire's Mile wat deel uitmaak van Marienerylaan. Dié gewilde bestemming is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Vanaf
R2 072
per nag (plek vir 2)
B&B in Brighton Beach, Bluff

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkam...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban, Bluff

The Wright House in die Brighton Beach woonbuurt van Bluff, net 13 km buite Durban geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel. Die boonste eenheid is bo die dubbelmotorhuis en bes...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore, Berea

Majonica is 'n luukse selfsorgwoonstel langs die eienaar se eiendom in Glenmore, Durban. Dié woonstel is ideaal geleë naby die Universiteit van KwaZulu-Natal en is 10 km vanaf Durban Internasionale Konferensiesent...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

My Destiny is 'n selfsorgvakansiehuis vir 'n gesin in Bluff. Dit is naby die strand en die gholfbaan. Dit is goed geleë om die rustigheid, uitsig en briesie te geniet. Bluff 'n pragtige en lewendige buurt in Durban...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za