Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Durban SSB

4.3 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Durban SSB van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban SSB akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban SSB Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Durban SSB

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Windermere

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban, in Floridastraat geleë. Dit is naby al die hoofmotorweë en slegs 'n paar minute van die Greyville Renbaan, die Durban Uitstallingssentrum, die ICC, Ushaka Marin...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Gerieflike verblyf word in 4 ruim woonstelle gebied. Elke woonstel beskik oor ’n ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durban's Point Waterfront. Die woonstel bied wonderlike uitsigte van die strand, hawe en stad. Die woon...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

203 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in ’n gewilde gebou in Durban se Point Waterfront. Hierdie woonstel is op die 20ste verdieping en bied fantastiese uitsigte oor die...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Berea, Morningside

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino. Hierdie selfso...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Durban SSB akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za