Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Beverley Hills (4)
Dawncliffe (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (10)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Durban West

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Durban West van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban West Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Durban West

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Durban West

Die eerste bed en ontbyt-gastehuis in Suid-Afrika met die Green Leaf-omgewingstandaard se waarmerk. Nasionale Lilizela-toekenning wenner: Volhoubare ontwikkeling - Beste Algehele Omgewingsbestuur. Geleë in Westvi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Queensburgh, Durban West

21 on Dawson is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die stil voorstad Queensburgh. Ons is naby 2 winkelsentrums geleë. Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Durban West

Maple Tree Manor is 'n luukse selfsorg B&B in die lowerryke voorstad Cowie's Hill. Dié luukse huis is stylvol, ruim en ontwerp met gerief in gedagte. Die verblyf bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 9 gaste. El...

30% af Naweke!
VanafR1 356
R949
per nag, vir 2 mense
B&B in Beverley Hills, Durban West

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek v...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

The Bentley Westville is ’n lieflike, eksklusiewe gastehuis wat teen ’n heuwel in die rustige voorstad van Durban, Westville genestel is. Dié gastehuis, wat oorspronklik ’n plaashuis was, is opgeknap en inger...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Avillahouse Guest House and Conference Centre skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne, wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Franse Provensal...

30% af Naweke!
VanafR1 566
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beverley Hills, Durban West

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za