Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Beverley Hills (4)
Dawncliffe (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (10)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Durban West

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Durban West van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban West Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R897
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban West

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Avillahouse Guest House and Conference Centre skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne, wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Franse Provensal...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Chiltern Hill, Durban West

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville, Durban West

Petla’s Place is in Westville, ‘n boomryke stil omgewing in 'n luukse en gevestigde voorstad van Durban, sentraal geleë en na aan die middestad, strande, ICC, die bekende Pavilion Inkopiesentrum en die Westvill...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beverley Hills, Durban West

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Durban West

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Berea West, Westville

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius. Die verblyf ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, KwaZulu-Natal

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Northdene in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute van Pinetown af en 25 minute vanaf Durban se middestad. Die huis beskik oor 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]