Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 588 resensies
Lees regte resensies van Durban van 588 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Durban

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Durban

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorgverblyf in Sew View, Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en strande. Verblyf by Eagle Forest bestaan uit die Cabin, Pool Cottage Selfsorg...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Durban

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Durban

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Durban

Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van KwaZulu-Natal vier en oor die Krantzkloof Natuurreservaat uitkyk. Ammazulu bied 4 verskillende tip...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia, Durban

Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban-Noord/Glenashley. Die lodge is teen die groenstrook in 'n rustige buurt met 'n volop voëllewe geleë. Die lodge is naby die M4, Ruth First, wat dit gerieflik maak vir saker...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Durban

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]