Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 565 resensies
Lees regte resensies van Durban van 565 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban B&Bs

63 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Ashley, Durban

Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Verblyf is beskikbaar is 8 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Fynnlands, Durban

The All Seasons Bed and Breakfast is aan die Ooskus van KwaZulu-Natal geleë, net langs Marinerylaan op die Bluff, 2 minute vanaf die strand en 20 minute vanaf die middestad. Die B&B bied toegang tot 'n privaat stra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban SSB, Durban

Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende se...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, een van Durban se voorstede, sowat 20 km van die middestad af. Die Palmiet Natuurreservaat en die Westelike Binnelandse Roete is in hierdie omgewing. Loeriebos is ideaal ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Durban

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 400
R933
per nag, vir 2 mense
B&B in Queensburgh, Durban

Die Roosfontein Bed, Breakfast and Conference Centre is 'n 4 ster-gegradeerde en AA-aanbeveelde instansie in Queensburgh en grens aan die Roosfontein Natuurreservaat. Die verblyf is modern en minimalisties met 'n ...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Durban

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Durban

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia, Durban

Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban-Noord/Glenashley. Die lodge is teen die groenstrook in 'n rustige buurt met 'n volop voëllewe geleë. Die lodge is naby die M4, Ruth First, wat dit gerieflik maak vir saker...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Durban

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Durban

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 20

Welkom by die Durban B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za