Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 488 resensies
Lees regte resensies van Durban van 488 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Gastehuise

92 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 310
R1 048
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Durban

Summerhill Estate culinary retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Durban

Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van KwaZulu-Natal vier en oor die Krantzkloof Natuurreservaat uitkyk. Ammazulu bied 4 verskillende tip...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Durban

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park, Durban

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik. Of jy nou hier kuier vir sake of ple...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Durban

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Durban

The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Durban

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf. Verblyf word in 3...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Umhlanga on the Rocks bied ’n gerieflike gastehuis in die gesogte Umhlanga Rocks. Die perseel is 650 m van die strand af en die eenheid is naby Umhlanga Village, winkels en ander geriewe. Die verblyf word in 3 g...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenhills, Durban

Glen View Guest House is geleë in Glen Hills, Durban-Noord. Die gastehuis het 'n wonderskone uitsig oor The Glen en is 'n oase van vrede en kalmte in die stad. Die gastehuis word hoog aangeskryf deur Tripadvisor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Durban gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za