Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 577 resensies
Lees regte resensies van Durban van 577 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

195 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR1 285
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban

North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na ontspanne verblyf. Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die twe...

SPAAR 40%
VanafR1 450
R870
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na geri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban Noord, Durban

Lizzie's Garden Cottage is 'n bekoorlike, nuut opgeknapte eenslaapkamerkothuis met vars afwerkings wat in die boonste deel van Durban-Noord geleë is. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, Durban

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof N...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Durban

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Hierdie selfsorg-huis bied slaapplek aan 6 gaste. Dié mee...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queensburgh, Durban

Die instansie is in die rustige woonbuurt van Queensburgh na aan winkels en restaurante geleë. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë. Die deel van Suid-Afrika het byna vir die hele jaar matige klimaat. Die buite-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en slaappl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, Durban

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Durban

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

10% af Laaste Kans!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Athlone, Durban

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Durban

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Durban

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern, Durban

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Lily’s Cottage beskik oor 2 eenhede wat saam of afsonderlik b...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Durban

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorgverblyf in Sew View, Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en strande. Verblyf by Eagle Forest bestaan uit 1 selfsorghuis met 4 slaapkamers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westville, Durban

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte. Wes...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brighton Beach, Durban

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, af...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za