Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Durbanville

4.5 / 5  
volgens 188 resensies
Lees regte resensies van Durbanville van 188 geverifieerde gaste.
Indien jy Durbanville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbanville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbanville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbanville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbanville Akkommodasie

80 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 250
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

30% af Winteraanbod!
VanafR986
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk, Durbanville

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville

Huis Barcelona is ’n bekoorlike vakansiehuis in Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Durbanville is ideaal geleë naby winkelsentrums en gewilde besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis bied slaapplek...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vierlanden, Durbanville

6 on Andrag bied gesellige verblyf met 'n Victoriaanse styl in die stil, luukse buurt, Durbanville, Kaapstad. Dié omgewing het verskeie uitstekende winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete. Dis die id...

25% af Aanbod!
VanafR845
R634
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Durbanville

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

15% af Naweke!
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-kamers. D...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

La Rhone is in D'urbanvale, 'n gedeelte van Durbanville, en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gemaklike verblyf. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasb...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville

Aurora Lekker Slaap is in die bekoorlik Kaapse voorstad, Durbanville geleë. Dié eenheid is na aan verskeie wynlandgoed en besienswaardighede. Dié selfsorg-woonstel is na aan die eienaar se huis en het 'n privaat...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville

Schoongezicht Gastehuis is 'n vierstergegradeerde eenheid aan die rand van die pragtige Durbanville geleë. Dié gastehuis het 4 en suite-slaapkamers met aparte ingange en veilige parkeerplek. Ander geriewe in elke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Durbanville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za