Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (84)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Durbanville

4.5 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Durbanville van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Durbanville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbanville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbanville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbanville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbanville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville

De Kleine Herberg is 'n selfsorg-eenheid in Vierlanden in Durbanville. Die omgewing was oorspronklik die spilpunt van vroeë ontdekkingreisigers en is nou 'n prentjiemooi gegoede gebied in die Noordelike Voorstede v...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste as...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville

5 on Penny is in Vierlanden, Durbanville geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste op soek na verblyf naby hospitale en skole. Dis in 'n veilige, stil buurt op die grens van D...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville

Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié smaak...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

Aurora Gaste Eenhede is in die lieflike area van Aurora in Durbanville geleë, met maklike toegang na Kaapstad of Stellenbosch. Die selfsorg-eenhede is volledig toegerus, en parkeerplek op die perseel is beskikbaar....

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Die eenhede is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal wat 'n baie stil en rustige omgewing is. Die verblyf bes...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville

10 Van Der Westhuizen is in Valmary Park, Durbanville en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat op soek is na oornaggeriewe. Daar is verskeie winkels, restaurante en ande...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

Durbanmist bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die K...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville

Hadassah's is in die noordelike voorstad, Durbanville in Kaapstad geleë. Die woonstel is na aan verskeie winkels, restaurante en hoofweë wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié woonstel bi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Durbanville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]