Geverifieerde Resensie
Durbanville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durbanville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 78 resensies.
"Naby Kaapstad, wynlande en ander besienswaardighede. Maklike toegangsroetes. Goeie restaurante en inkopiesentrums."
"Pragtig netjies en baie smaakvolle binnehuise versiering. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou."
"Durbanville is a beautiful area and is ideal if you won't be doing a lot of travelling. It wasn't an ideal location for me as a youngster as I wanted to travel to the city and areas such as Long Street and Rondebosch and found Durbanville to be a bit far removed. "
"Dit hang af hoekom jy in Kaapstad is. As wynplase toer deel van die plan is, is Durbanville baie goed geleë. Ook lekker naby aan die hoofweg vir Kaapstad self. "
"Durbanville het baie om aan enige toeris te bied. Die natuurskoon en omgewing pragtig. Restaurante puik."
"Durbanville is in 'n mooi omgewing en is goed geleë in alle rigtings vir toeriste vir dag-uitstappies in die Suid-Kaap- en Weskusgebied."