Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Durbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbell Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Durbell

Dark Chocolate is in Durbanville en bied superieure gastehuis-akkommodasie en moderne konferensiegeriewe. Dié smaakvol versierde Victoriaanse huis is in 'n rustige omgewing en is ideaal vir die oordeelkundige gas....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Durbell

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

The Rose Cottage is 'n oulike kothuis in 'n stil en groen area in Durbanville Hills, 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die ruim en gerieflike kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Four Palms bied huislike verblyf in Durbanville Hills in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit kyk uit oor die majestueuse Hottentots-Hollandberge. Verblyf word aangebied in 6 pragtig gemeubileerde eenhede wat...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Taylor's Place is 'n goed-gevestigde selfsorg-gastehuis in die lowerryke voorstad Durbanville, 'n noordelike voorstad van Kaapstad. Dis volledig gemeubileerd en toegerus vir selfsorg om absolute gemak en 'n rustige ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenridge, Wes-Kaap

Kenridge Studios is in Durbanville, 'n noordelike voorstad in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie. Die kamer is op die eienaar se perseel en is heeltemal privaat met 'n privaat ing...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in Kenridge, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dit het die ideale ligging naby Kaapstad se middestad, die Wynlande en strande. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Cape Country Cottage is in Durbanville, Kaapstad en bied suites wat op ’n kamer- of B&B-basis bespreek kan word. Die perseel is ideaal geleë en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Alyssa's Inn bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n rustige area in Eversdal, Durbanville. Dis sentraal geleë met toegang tot winkelsentrums, hospitale en die Durbanville Wynroete. Verblyf word in 3 smaakvol ge...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Sunbirds Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamertuinwoonstel wat in Durbanville Heuwels geleë is. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n terr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]