Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Durbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Durbell

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Cape Country Cottage is in Durbanville, Kaapstad en bied suites wat op ’n kamer- of B&B-basis bespreek kan word. Die perseel is ideaal geleë en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenever, Kenridge

Lemon Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 3 gaste in die boomryke voorstad Kenever, Bellville geleë. Dié kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Alyssa's Inn bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n rustige area in Eversdal, Durbanville. Dis sentraal geleë met toegang tot winkelsentrums, hospitale en die Durbanville Wynroete. Verblyf word in 3 smaakvol ge...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Sunbirds Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamertuinwoonstel wat in Durbanville Heuwels geleë is. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n terr...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Clouds Guest House bied ruim, gerieflike suites in 'n rustige tuin. Die swembad en braaigeriewe dra by tot die algehele atmosfeer. Gaste kan kies tussen 'n Kontinentale- of Engelse ontbyt by dié B&B in Eversdal of ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Kom ontspan, rus en geniet die aftydjie by Best at Home, 'n intieme gastehuis in die hartjie van Durbanville se wynlande, naby Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 30 km vanaf Kaapstad se stadskern. Verblyf wor...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

8 Genova is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bella Rosa-kompleks in die hartjie van Kaapstad se noordelike voorstede, naby die Wynland-area en die middestad. Die woonstel is ideaal vir gesinne, sakereis...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Morgenzicht Estate is 'n gastehuis in Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers. Een slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkame...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Anina's Dream bied selfsorgverblyf in Eversdal in die Kaapse Noordelike Voorstede. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Daar is 2 eenhede op die perseel. Die tuinkothuis het slaapplek vir 6 en...

Vanaf
R1 944
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Evertsdal Guesthouse is 17 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]