Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dwaalboom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwaalboom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwaalboom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwaalboom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwaalboom Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwaalboom

Dwaalboom Bush Retreat is op 'n plaas buite Dwaalboom in Limpopo geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat met ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Dwaalboom

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Raas en Rus Game Farm is in Dwaalboom in Limpopo naby die Botswana-grens geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. Die kothuis maak van sonkrag gebruik, beskik oor 3 slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Northam, Limpopo

Avalon Executive Guest House bied B&B-verblyf op 'n wildsplaas 10 km vanaf Swartklip en 20 km vanaf Northam. Die instansie is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, of as oornagverblyf vir diegene wat die omgewing ...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Limpopo

Buffelsvlei is 'n privaat wildplaas in Limpopo se ongerepte bosveld wat oor 1400 hektaar strek. Terwyl jy by Buffelsvlei kuier is dit ons hoofdoelwit dat jy ontspan, die natuur geniet en van die stres van die stad v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterberg, Limpopo

The Stables Country Lodge is op die plaas Maroelasfontein en word deur pragtige loodhout- en maroelabome omring. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid voëls en wild en is 45 km van Thabazimbi en 30 km van Northa...

10% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Northam, Limpopo

Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike a...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 20)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Bellevue Game Lodge is net 'n entjie vanaf die Krokodilrivier in Thabazimbi. Dié pragtige lodge kombineer Afrika-dekor met gemak en gerief. Gaste ontvang verskeie ekstra luukshede wat Bellevue die ideale keuse vir ...

Vanaf
R5 612
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

aha Thakadu River Camp bied verblyf met alles ingesluit en is in die Madikwe wildreservaat geleë. Die lodge bied gaste 'n gerieflike bosveld-ervaring waar wildritte en ander doendinge geniet kan word. Verblyf besk...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Limpopo

Siyaghopa Safaris is op 'n wildsplaas naby Dwaalboom, Limpopo en bied gehalte-bosveldverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die verblyf beskik oor 6 chalets met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort,...

Vanaf
R19 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Jaci's Tree Lodge is in die malaria-vrye Madikwe Wildreservaat geleë en dit bied 'n outentieke, vriendelike en verwelkomende safari-ervaring met uitsonderlike wildkykgeleenthede wat die Groot 5, wildehonde, hiënas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]