Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dwarskersbos

4.7 / 5  
volgens 168 resensies
Lees regte resensies van Dwarskersbos van 168 geverifieerde gaste.
Indien jy Dwarskersbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwarskersbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwarskersbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwarskersbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwarskersbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dwarskersbos

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Villa Esperanza Selfsorg Woonstel is in Port Owen, net 1 straat vanaf die waterkanale en dit bied slaapplek aan 'n gesin van 4 of 2 paartjies. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping van die Villa g...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Teddy's Oase is in Velddrif geleë en is 'n gemaklike en gemeubileerde woonstel vir 'n groep of 'n gesin van 6. Dié woonstel is langs die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Port Owen Self-catering is 'n tweeverdieping-eenheid op die Port Owen Marina, naby Velddrif, se waterfront. Ons is naby verskeie besienswaardighede soos die Weskus Nasionale Park, gholfbane, Weskus Fossielpark, Stom...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Owen, Velddrif

The Singing Seagull is in die Weskusdorpie, Velddrif, aan die oewer van die Bergrivier geleë. Dis stapafstand van die restaurante op die marina en baie naby aan die strande. The Singing Seagull het 2 eenhede: die e...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Rest at No 10 is 'n splinternuwe woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina geleë, langs Velddrif. Die woonstel bied toegang tot die marina en plaaslike restauran...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

The Liferboat is ’n selfsorgwoonstel in Port Owen, Velddrif, op die eienaar se perseel. Die eenheid het slaapplek vir 'n gesin of 4 volwassenes en 1 klein kind. Die woonstel is langs die Bergrivier geleë en bied ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen, Velddrif

Casa Della Diga is 'n B&B in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versi...

Vanaf
R5 690
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Tranquility is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die kanaal in Port Owen in Velddrif, 'n kusdorp aan die Weskus, geleë is. Velddrif is op die R27, net 150 km van Kaapstad af. Die huis is op die water geleë, met dire...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

41 Port Owen is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Port Owen. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met dubbelbeddens en badkamers met baddens en storte. Vier van die kamers is op die boonste verdiepi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Schafer's Hamlet is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Port Owen en bied 'n uitsig oor die water van die sitarea, slaapkamer en braai-area af. Port Owen, 'n buurt in Velddrif, is sowat 2 km weg van waa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za