Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy East Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in East Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van East Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

East Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf East Rock

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Greenway Selfsorg Woonstel is in Bellville in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dié selfsorgverblyf is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby aan talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R349
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Flamingo Close bied 3 moderne woonstelle in Rosendal, Bellville. Elke woonstel het 'n privaat ingang en is heeltemal privaat. Zebra Place is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n s...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Coco Blanche is 'n luukse en moderne selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer. Die eenheid is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Coco Blanche is naby die Cape Gate Medi-Clinic, winkelsentrums, restaur...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oakglen, Bellville

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en sui...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Agapé Guest House bied gaste-verblyf in die Tygervallei-omgewing in Bellville, Kaapstad. Die gastehuis is naby Tygervallei-winkelsentrum, High Street en Durbanweg. Verblyf by Agapé Guest House beskik oor 6 uniek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]