Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Eastleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eastleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastleigh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastleigh Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eastleigh

15% af Winteraanbod!
VanafR920
R782
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Gauteng

Bastille de Blignaut, 'n 3-ster instansie, is in Edenvale geleë in die Ekurhuleni Aerotropolis , sentraal Johannesburg, Midrand, Oosrand en net 10 km vanaf die OR Thambo Internasionale Lughawe. Bastille de Blignau...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modderfontein, Gauteng

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Germiston

Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse afwerkings gekombineer met die rustieke energie van die lodge-dekor in 'n kenmerkende Afrika-styl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modderfontein, Johannesburg

ALT Guesthouse bied selfsorgverblyf in Illiondale, Edenvale naby die Greenstone Mall, Green Valley-sentrum, Eden Terrace-sentrum en Karraglen Mall. Edenvale is sentraal in Johannesburg geleë en bied maklike toegang...

15% af Weeksdae!
VanafR1 750
R1 488
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

6 On Acacia Guesthouse & Annex is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Daar is 'n wye verskeidenheid van kamers om te van te kies: gesinskamers, kamers met koninggrootte-beddens e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Solheim, Germiston

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor Johannesburg se middestad en Sandton. Daar is 3 kamers: 'n Koninginkamer, 2-enkelbedkamer en Koningkamer. Die Koninginkamer deel 'n ba...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Gauteng

Airport Inn Executive Suites bied selfsorgwoonstelle in Kempton Park. Dit is net 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Elke moderne woonstel is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n koningin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Eastleigh akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]