Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Eastleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eastleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastleigh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastleigh Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eastleigh

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Gauteng

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrum...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Johannesburg

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Solheim, Germiston

Thyme Square is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Sunnyridge in Germiston, Johannesburg. Dis net 11 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is sentraal geleë, ideaal vir gaste wat Johannes...

Vanaf
R489
per nag, vir 2 mense
Lodge in Germiston, Johannesburg

Ecotel Lodge OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby aan die Emperors Palace Casino. Die akkommodasie word aangebied in Koningingrootte- en Gesinska...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyndhurst, Johannesburg

Peta Place is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Lyndhurst, Johannesburg. Die perseel het die ideale ligging naby skole en ander geriewe in die omgewing. Hierdie gaste-suite het 'n privaat ingang en het 1 ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Fairmount, Glenhazel

Genesis All-Suite Hotel is in Fairmount in Johannesburg geleë. Genesis Suites bied al die luukshede van 'n vername hotel met suites wat luuks gemeubileer en ten volle toegerus is. Geriewe sluit 'n swembad, 'n pen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Eastleigh akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]