Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eastwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eastwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastwood Akkommodasie - Pretoria

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R490
per nag, vir 2 mense
B&B in Eastwood

800@Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein w...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eastwood

Ça Ira Guesthouse & Wellness Retreat is 'n gastehuis in Eastwood, Pretoria. Dit is perfek vir die oordeelkundige reisiger wat opsoek is na gerieflike akkommodasie en verkwikking in 'n rustige atmosfeer ver van die ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Eastwood

FernIvy Guest House is 'n B&B-blyplek wat in Pretoria geleë is. Die gastehuis bied die ideale verblyf aan gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n groot verskeidenheid geriewe. Die verblyf by FernIvy Gue...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eastwood

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

East View House is 'n luukse gastehuis wat in Arcadia, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog gla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Die gastehuis is ideaal geleë in die Jakaranda-ryke Pine-straat in Arkadia, een van Pretoria se oudste voorstede. Melvin Residence Gastehuis is binne stapafstand van die Uniegeboue en die bekende ambassade-rylaan v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Beckett Street Arcadia bied 'n kamer in die voorstad Arcadia in Pretoria op die derde verdieping van 'n woonstelgebou. Dié gastekamer is in die eienaar se woonstel en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n s...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Hotel in Arcadia, Pretoria

Court Classique Suite Hotel is in Pretoria geleë en bied al sedert 1997 verblyf aan die diplomatiese-, regerings-, besigheids- en vakansiereismark. Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van ateljee- of eenslaapkamer-w...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Vanaf
R904
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 min...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za