Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Eden Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eden Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eden Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eden Glen Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eden Glen

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Eden Glen

Waarom kies jy nie om jou volgende sakereis na Johannesburg 'n gesonde een te maak nie? Bly by ons 3-ster geakkrediteerde gastehuis in Edenglen (slegs 10 minute se ry vanaf die lughawe). Ons het 'n privaat gimnasium...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eden Glen

The Georgian Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in Eden Glen, Johannesburg. Die perseel is ideaal geleë, slegs 5 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe - ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers wat ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eden Glen

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eden Glen

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eden Glen

3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-onderneming wat oordeelkundige reisigers die heel beste en luukse akkommodasie bied, terwyl persoonlike kliëntediens en hotelgeriewe ingesluit is. 3Liebeloft Guest House ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eden Glen

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Germiston

Dié gastehuis is in 'n manjifieke, tropiese tuin geleë en spog met 'n tikkie uniekheid weens die keurige Italiaanse afwerkings gekombineer met die rustieke energie van die lodge-dekor in 'n kenmerkende Afrika-styl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Gauteng

Voel die dinamiese puls van Johannesburg en ervaar ons gasvryheid in 'n rustige en vredevolle omgewing. Wise and Peace Lodge bied en suite kamers toegerus met moderne geriewe. Hierdie uitstekende bed en ontbyt is g...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eastleigh, Gauteng

Brickhaven Akkommodasie is 'n privaatbesit-gastehuis in Edenvale aan die Oos-Rand van Gauteng. Ons bied verblyf in 11 aparte kamers, elkeen met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamers het elkeen 'n en suite-ba...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Libem Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Edenvale. Die woonstel is 9,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied toegang tot die groot hoofweë. Dié woonstel is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eden Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za