Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eden Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eden

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Brandwacht Road House bied selfsorgverblyf in 'n ligte en gerieflike vierslaapkamerhuis in Stellenbosch. Die huis bied oorgenoeg spasie vir onthaal, 'n groot tuin, swembad vir warm somersdae en 'n houtvuur-pizzaoond...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo Dalsig, Stellenbosch

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle. Gaste kan 'n woonstel op die grondvloer of op die boonste vloer bespreek en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstelle ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

The Rooted House Stellenbosch bied luukse eenhede in Die Boord. Die Hoofhuis het slaapplek vir 5 gaste en die 2 woonstelle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die Hoofhuis het 3 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel w...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar i...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

Stellenbosch Siesta is in Stellenbosch geleë en is stapafstand vanaf 3 parke waarvan 1 'n uilhuis het. Dit is ongeveer 2,5 km van die middedorp geleë. Daar is 2 kamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word voo...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Stellenbosch

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Vanaf
R978
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

16 Rhodes North Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in Die Boord in Stellenbosch, sowat 3 km van die middedorp af. Ons het 'n selfsorg-gesinswoonstel en 'n selfsorg-ateljeewoonstel. Elke woonst...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Dalsig, Stellenbosch

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Two Vines Self-catering Guest Studio is in 'n rustige voorstad in die dorp Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingroot...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Stellenbosch

Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten vol...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za