Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Edenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Edenburg

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Driehoek, Bloemfontein

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein. Dié verblyf beskik oor 4 selfsorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Driehoek, Bloemfontein

Emtonjeni Country Lodge is 'n lieflike gastehuis met 7 slaapkamers net buite Bloemfontein. Dit bied ontspanne verblyf aan gaste omring deur rustige tuine. Gaste kan kies tussen die wittebrood suite, die gesinskame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Driehoek, Bloemfontein

Donkey Inn Gastehuis bied verblyf op 'n klein plaas in Bloemfontein. Die is die ideale vakansiebestemming met 'n oorvloed, historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Plaas Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas net buite Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Verblyf by Plaas Cotta...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks". Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloemfontein, Vrystaat

Lochs Hoek Country House is op die N8 buite Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby Bloemfontein se talle winkels, restaurante, hospitale, aktiwiteit...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Goose Hill is aan die voet van 'n heuwel net 8 km buite Bloemfontein op pad na Kimberley. Die geboue het sandsteenafwerkings en word omring deur rooi gras en kareebome. Ervaar die rus en vrede van die asemrowende Vr...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R399
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

MGRE Lodge bied verblyf in Bloemfontein. Dié lodge is die ideale basis vanwaar mens die stad se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Die verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Edenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]