Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Edenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Edenburg

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

The Windmill Hotel is ideaal geleë langs die N1-snelweg in Bloemfontein en bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n oornagstop en gesinsvakansies. Die kamers en suites is ook lekker naby die Windmill ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom. Die eienaar het die huis self ...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë. Dié selfsorg-...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Shekinah Lodge is in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein geleë. Die lodge is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Game-winkelsentrum, Fleurdal Mall, Checkers Hyperama en Pick 'n Pay Hipermark geleë. On...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 5)
Wildsplaas in Vrystaat

Cheseas Peak Game Lodge is ongeveer 60 km buite Bloemfontein, op die N8 na Kimberley, geleë. Die lodge bied gaste die perfekte bestemming, weg van die gedruis van die stadslewe. Verblyf word aangebied in 16 grasda...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pellissier, Bloemfontein

Furnace Lodge is 'n gastehuis in Bloemfontein naby Windmill Casino, een van die mooiste en mees gasvrye rusplekke in die Vrystaat. Furnace Lodge het 10 en suite-kamers waarvan 5 kamers 2 enkelbeddens het, 4 is dub...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Sanville is in Fichardt Park, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 eenhede....

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

@ 17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie rest...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Edenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]