Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Edenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Edenburg

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos ’n tuiste voel. Verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Cape Tuscan is in die suidelike woonbuurt Pellissier, in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is gerieflik naby die N1. Alle kamers is met sorg en liefde uitgerus om gaste se...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

The Green Olive Tree bied verblyf aan 2 gaste in 'n knus oornagkamer in Bloemfontein. Dis 750 m vanaf die naaste winkelsentrum en 1 km vanaf die N1 en Rosepark Hospitaal. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloemfontein NU, Bloemfontein

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste op 'n kleinhoewe in Quaggafontein buite Bloemfontein en bied verblyf vir gesinne of sakereisigers in die area. Die huis het 'n privaat ingang en beskik...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Rus te Vinde BFN is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pellissier, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Rose Cottages is in Fichardt Park aan die suidelike buitewyke van Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 gastekamers. Villa Rose Cottages is maklik bereikbaar vanaf die N1 Curielaan-afrit, en die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pellissier, Bloemfontein

Cura Lodge is in die stil, veilige en gegoede woonbuurt, Pellissier, Cura Lodge. Dit bied luukse verblyf met ruim kamers, welige tuine en asemrowende uitsigte. Cura Lodge is ideaal, vir 'n moeë vakansieganger of sa...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Schnehage Self-catering Unit is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die eenheid is perfek vir een persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n plekkie om oor te bly naby verskeie geriewe in Fichardt Par...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge. Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R415
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Home Sprint Home is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë en ideaal is vir ontspanne of oornagverblyf. Die verblyf bied 2 eenhede. Die woonstel se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrog...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Edenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]