Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (13)
Wildsplase (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Edenvale

3.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Edenvale van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Edenvale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenvale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenvale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenvale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenvale Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenvale

Libem Lodge Self Catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Edenvale. Die woonstel beskik oor 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het met 'n koningingrootte-bed in die een kamer en 2 enkelbeddens in ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR880
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale

Bastille de Blignaut is 'n 3-ster-instansie in Edenvale in die Ekurhuleni Aerotropolis, is sentraal na Johannesburg, Midrand, die Oosrand en binne 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Bastille de Blignaut B...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen. Die tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetpl...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eden Glen, Edenvale

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Edenvale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za