Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Edgemead

4.6 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Edgemead van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Edgemead besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edgemead.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edgemead akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edgemead Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edgemead Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, 'n luisterryke voorstad van Kaapstad geleë. Dis naby Century City, Montague Gardens, Paardeneiland, Epping, Bellville en Parow. Die perseel bied gaste 'n keuse tussen selfsor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead

8 on Settlers bied 3 selfsorgwoonstelletjies op die eienaar se perseel in Edgemead, 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dié woonstelle het slaapplek vir 2 gaste elk. Eenheid 1 beskik oor 1 ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edgemead

Gypsy's Corner skuil tussen die N7 en N1 en is heerlik sentraal naby verskeie geriewe. Ons is net 'n paar minute se ry vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, Century City Grand West en wynroetes, en sowat 15 - 20 minut...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Edgemead

Camelot on Bridekirk is 'n selfsorghuis in die boomryke voorstad Edgemead in Kaapstad. Die eiendom is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die sakekern geleë. Dié gemaklike huis het...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Edgemead

Vanaf
R675
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Monte Vista, Wes-Kaap

Fleming Lodge bied oornagverblyf in 'n woonstelletjie wat vas aan die eienaars se huis is. Die eenheid is in Monte Vista, 'n groen voorstad aan die voet van Tygerberg Hills in Kaapstad. Die area is naby uitstekende ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monte Vista, Wes-Kaap

Lily's Self-catering Flat bied gerieflike verblyf in 'n woonstel op die eienaars se perseel. Die woonstel is in Monte Vista, Kaapstad en het 'n privaat ingang. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

The Backyard bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Monte Vista, 'n woonbuurt in Kaapstad wat aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen en Goodwood grens. Die instansie is sentraal geleë sowat ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Edgemead akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za