LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Eikenbosch
4.3/5
volgens 24 resensies

Lees regte resensies van Eikenbosch van 24 geverifieerde gaste

Indien jy Eikenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Eikenbosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eikenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eikenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eikenbosch akkommodasie

Bladsy 4 - 85 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollan...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense

Whitesugerbush Self-catering Flatlet bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus, smaakvolle woonstelletjie met ’n privaat ingang in Proteava...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Ga...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Proleefic House on Florence bied gerieflike selfsorgverblyf in Oakdale wat in Bellville-sentraal geleë is. Die gastehuis bied privaatheid en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense

Kleine Venesië is ’n selfsorgeenheid in die Tyger Waterfront-area, naby die Tygervallei-winkelsentrum. Die eenheid front na die noorde en bi...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense

The Welgemoed Guest House is in Welgemoed in Kaapstad, ’n area wat bekend is vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Daaglikse Skoonmaakdiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense

B's Place

Selfsorg in | Welgemoed, WelgemoedEikenbosch
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

B's Place is 'n selfsorgwoonstel en 'n oornagkamer in die stil en rustige Welgemoed-woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede. Dié woons...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede....

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 500
per nag, vir 6 mense

Songbird is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n veilige kompleks op Klein D'Aria Estate in Eikenbosch. Hierdie selfsorghuis is geskik vir 6 gaste ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 6 mense

20% af Langtermyn-verblyf!

MonCherie

Selfsorg in | Ridgeworth, RidgeworthEikenbosch
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 3 mense

MonCherie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ridgeworth, Durbanville. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 3 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem