Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eikenhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eikenhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eikenhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eikenhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eikenhof Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Eikenhof

Eikenhof Country Guesthouse is in Tedderfield geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat net wil oornag. Dis op 'n 21 000 m²-landbouperseel, maar bied steeds toegang tot moderne geriewe en gemak. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Eikenhof

Stone Cottage is op 'n kleinhoewe sowat 20 minute suid van Johannesburg se middestad. Dié alleenstaande-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die 1 slaapkamer het 'n en suite-badk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eikenhof

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartzenbergfontein, Johannesburg

Tswalu Grove Safari Lodge is in Walkerville geleë. Die lodge bied gaste die geleentheid om terug te keer na die natuur en om wild wat vryelik wei of beeldskone staproetes te ervaar. Ons bied waarlik die beste van t...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walkerville, Johannesburg

Erfdeel is geleë in Kliprivier op 'n familieplaas. Hierdie selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en staan tussen haakdorings, soetdorings, suikerbosse en verskeie ander inheemse boomsoorte. Gaan stap lekker in die natu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walkerville, Gauteng

O Live Life Guest House at La Rochelle Farm is sedert 1989 die De Villers-familie se tuiste. Daar is 3 kamers wat na verskeie olyfvariëteite vernoem is: Mission, Frontoio en Leccino. Dié variëteite kom almal in o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mayfield Park, Johannesburg

Kibler Bontle Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige en rustige gastehuis in die voorstad van Kibler Park. Dit is na aan die Southdowns Country Club en gholfbaan. Verblyf word aangebied in 2 en suit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walkerville, Johannesburg

19 on 5th is 3 privaat selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng. Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackendowns, Alberton

The Garden Cottage is in die rustige woonbuurt Brackendowns in Alberton geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede waaronder Tuinkothuis 4 en Tuinkothuis 2. Nommer 4 het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en da...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse is gerieflik geleë, net 12 km van Johannesburg se middestad af. Ons bied verblyf in 6 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Daar is privaat buitestorte, 'n stoep en 'n swembad. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Thaba Eco Hotel word omring deur die Klipriviersberg Natuurreservaat in Johannesburg en het al naam gemaak met sy luukse verblyf, suksesvolle funksies, droom-troues, fynproewerdisse en natuurlik ook sy omgewingsvrie...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Brackenhurst

Egumeni-Inn bied jou professionele gastehuisgeriewe in Alberton, Brackenhurst in die suid van Johannesburg. Alberton is naby Johannesburg Internasionale Lughawe (O.R. Tambo), Johannesburg se middestad en al die hoof...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Eikenhof

Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Brackenhurst, Alberton

Kgala Kgadi Guest House is in die hartjie van Brackenhurst in 'n rustige en stil woonbuurt geleë. Ons selfsorghuis het 4 slaapkamers en gratis WiFi en ons bied volledige dienste vir die swembad en tuin, volledige ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

3 on Eves Guesthouse is in Mulbarton geleë en bied verblyf in 2 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer bied toe...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Brackenhurst

Borisimo's Guest House is 'n familiebesigheid wat aan die oordeelkundige reisiger 'n rustige omgewing wil bied. Ons is in Alberton geleë en bied topgehalte akkommodasie aan reisigers en sakelui. Ons het 13 ruim ka...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer gepaard met 'n Franse industriële-kultuur. Daar is 6 en suite-slaapkamers, elk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista Guest House is in Glenvista in Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besiensw...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. D...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mayberry Park, Alberton

Mayberry Park Guest Lodge is in Alberton, ’n stad aan die suide van die Oosrand van Gauteng. Dié instansie is naby die Mall of the South, verskeie restaurante en die voorstad Brackenhurst. Johannesburg is slegs 2...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenvista, Alberton

Naomi’s Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir oornag, sakereisigers en vakansiegangers. Dis in Glenvista in Johannesburg se suide, word privaat besit en is gebou om gerief te bied. Naomi's Place bied ook m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Kliprivie...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za