Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ekuhluphekeni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ekuhluphekeni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ekuhluphekeni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ekuhluphekeni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ekuhluphekeni Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ekuhluphekeni

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

Amangwane Camp is uniek geleë in die noordoostelike hoe van Suid-Afrika met direkte toegang tot die ongerepte strande en mere van die Kosibaai-area. Die iSimangaliso Vleilandpark, ’n Wêrelderfenisgebied, bestuu...

Vanaf
R308
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë. Die lodge is slegs ’n paar meter van die ongerepte strand waar die water van die iSimangaliso Vleilandpark Wêrelder...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ndumo Game Reserve, Tembe Nasionale Olifantpark

By Tembe Elephant Park & Lodge kan jy die majestueuse groot tande van Suid-Afrika in al hul glorie ontmoet. Die lodge is in Maputaland geleë, in die noord-oostelike deel van KwaZulu-Natal. Tembe is die tuiste van...

Vanaf
R2 875
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Olifantkus, Tembe Nasionale Olifantpark

Royal Thonga Safari Lodge spog met sy eie direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe Elephant Park, en is net drie-en-'n-halfuur se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-rese...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Olifantkus, Zululand

Mbumbulu Bush Camp bied ’n unieke veld-ervaring aan kampeerders met hul voertuie, sleepaens en karavane. Mbumbulu Bush Camp is in KwaZulu-Natal se noordooste tussen Sodwanabaai en Kosibaai in die iSimangaliso Vlei...

Vanaf
R8 940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Thonga Beach Lodge is aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die Isimangaliso Wêrelderfenispark geleë. Dit is die ideale plek om ongerepte, wilde strande te verken. Thonga Beach Lodge is 'n betowe...

Vanaf
R295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ndumo Game Reserve, Olifantkus

Ndumu River Lodge is die ideale plek vir 'n wegbreek. Dis een van die min bestemmings waar gaste die Groot 5 by 'n wildreservaat kan sien en binne 'n uur se ry walvisse en dolfyne ook kan sien. Daar is 'n verskeiden...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Ekuhluphekeni

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Thungwini

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n li...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mbazwana, Olifantkus

Izulu Water Eco-Lodge bied selfsorg-chalets en is sowat 21 km vanaf Sodwanabaai Nasionale Park en 85 km vanaf Hluhluwe geleë. Daar is 5 grasdakrondawels. Elke rondawel gebruik sonkrag en gas, en het 3 enkelbeddens...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Mbazwana

Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies. By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za