Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van El Toro Park

4.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van El Toro Park van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy El Toro Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in El Toro Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van El Toro Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as El Toro Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

El Toro Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf El Toro Park

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Estralita Guest Rooms is in New Park, Albertynshof, 'n stil buurt in die Noord-Kaap se hoofstad Kimberley geleë. Verblyf word gebied in 3 en suite-kamer met dubbelbeddens en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoon...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en ander interessante bestemmings. Kimberley staan bekend as die "Diamants...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Kimberley, New Park

The Well Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf in kamers aan wat naby die besigheidspark, hospitale, universiteit en winkelsentrums geleë is. Die gastehuis het 4 kamers waarvan 3 van hulle 2 gaste kan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Heights, Labram

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat j...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Dankie Pa Gastehuis bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley. Dis lekker naby hoofbesienswaardighede soos die lughawe, die gemeenskapsentrum en verskeie winkels en winkelsentrums. Dankie Pa Gastehuis het 11...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Kimberly Manor Guest House nooi gaste uit om gerief, persoonlike aandag en luuksheid te ervaar. Dié gastehuis is in die hartjie van die "Diamantstad" wat bekend is vir sy vreedsaamheid en bekoring uit vervloë jare...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Heights, Labram

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad. Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke ka...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis be...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die El Toro Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za