Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
Bladsy 11 - 24 lekke plekke om te bly
Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ...
Arendzicht se woonstelle bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is naby die strand geleë. Lamberts...
7 On Buitekant is 200 m van die strand af by Lambertsbaai en bied verblyf in 'n ruim selfsorghuis aan 11 gaste. Di...
Vannewes is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, ongeveer 280 km van Kaapstad geleë. Die kusdor...
Lafenis is ‘n selfsorg-eenheid in Lambertsbaai. Dis ideaal vir ‘n gesin en is net 200 m van die strand af. Dié sol...
Beach Front Apartment bied ruim selfsorgverblyf aan gesinne wat op soek is na 'n strandvakansie in Lambertsbaai, aa...
Maki-Tuis Woonstelle bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of enkelreisigers slegs 400 m van die strand af. ...
Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis op Lambertsbaai se strandfront. Die eiendom spog met 'n pragtige see-uitsi...
Kookfontein Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n privaat plaas, 7 kilometer van Lambertsbaai af geleë. D...
Klein Tafelberg Training And Adventure Centre bied die uiteindelike ontvlugting vir jou hele familie en vriende. Hi...