Geverifieerde Resensie

Elands Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elands Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 127 resensies.

Elandsbaai

E'bay Apartments

"Ons het hoofsaaklik gegaan om te gaan kreef duik en dit was baie suksesvol. Dis nie 'n baie lewendige dorp nie, maar ons nietemin lekker daar gekuier. Ons het egter gesukkel met die tolpad tussen Lambertsbaai en Elandsbaai. Ons het met die tolpad gery vanaf Lambertsbaai terug Elandsbaai toe, maar toe ons Elandsbaai aankom is ons teruggestuur om met die groot pad te ry."

Elandsbaai

E'bay Apartments

"Dis rustig en lekke wegbreekplek! Ek sal weer teruggaan en weer van LekkeSlaap gebruik maak."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang