Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Elandsheuwel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsheuwel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsheuwel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elandsheuwel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsheuwel Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elandsheuwel

Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sow...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elandsheuwel

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roosheuwel, Collerville

Be @ Home Guest House bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Ons gastehuis bied al die geriewe wat jy mag nodig kry, of jy nou op 'n sakereis is of vir jou familie kom ku...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elekt...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons groot, omheinde perseel skuil in 'n woonbuurt en ons kamers is noukeurig ingerig om al ons gaste tuis...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp. Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 3 slaapkamers en het al...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roosheuwel, Noordwes

Villa Strada Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Freemanville, Klerksdorp en is gerieflik op die N12 in die omgewing van die Rio Casino en die sakekern geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir sakeondernemi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roosheuwel, Noordwes

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 16 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale. Die gastehuis bied verblyf in 17...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roosheuwel, Noordwes

JJ'S Overnight Accommodation is naby die N12-hoofweg in Klerksdorp, Noordwes geleë. Verblyf word in 6 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enke...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is vir reisigers en besoekers aan die hospitaal. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 6 kamers met 'n ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus met vars linne, TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan verseker wees va...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkeville, Noordwes

Rentiahof Guest Suites is in Klerksdorp geleë en bied verskeie selfsorg-eenhede wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Verblyf word aangebied in gesin-suites, koninklike suites, enkelkamer-suites en premier-suites....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom ons seker maak die verblyf is altyd genotvol, gerieflik en verfrissend. Sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Everwood Guest House is in die pragtige Witkoppies in Klerksdorp geleë. Dit is naby Klerksdorp se middedorp, Sunningdale Privaat Hospitaal en die N12-hoofweg. Die gastehuis beskik oor 3 soorte kamers en almal is ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasiliteite van Ancron geleë. Sunningdale en Wilmed Park is net 1 km van ons af. Villa Med is 'n splinternu...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wa...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Elandsheuwel akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za