Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Waterval Boven (13)
Waterval-Onder (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van Elandsvallei

4 / 5  
volgens 69 resensies
Lees regte resensies van Elandsvallei van 69 geverifieerde gaste.
Indien jy Elandsvallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsvallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsvallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsvallei Akkommodasie

51 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elandsvallei

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is op die R36 buite Machadodorp geleë. Dié lodge is in die Middellande geleë wat ’n gewilde forelvang-bestemming is. Die lodge bied selfsorgverblyf in 10 chalets....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elandsvallei

Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei

The Outpost is 'n hartlike en verwelkomende selfsorg-gasteplaas in die rustige omgewing van die luisterryke Dullstroom. Twee groot damme met jetties bied die perfekte agtergrond vir 'n vroegoggend stappie of skemer ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Waterval-Onder, Elandsvallei

Rockydrift Private Nature Reserve is sowat 290 km vanaf Johannesburg op die Waterval Boven-/Nelspruitpad en is geleë in 'n afgeslote vallei van ongeveer 257 hektaar met van die mooiste berglandskappe wat die Waterv...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei

Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboogforel aan in 4 stilstaande waterdamme, genestel in 'n vallei tussen die berge op die Oostelike p...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei

Tegwaan Country Getaway bied selfsorgkothuise en is op ’n privaat, rustige plaas wat spog met ’n klein ekosisteem van sy eie: varswaterbronne, verskeie visdamme en die Rock Fairies-rivier loop deur die perseel. ...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Elandsvallei

Saragossa Game Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wildreservaat tussen die berge en golwende graslande in Mpumalanga se Elandsvallei. Dié lodge bied gerieflike verblyf en heerlike maaltye, sowel as safari-doendin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterval-Onder, Elandsvallei

Wayside Lodge bied gastekamers en is op 'n privaat plaas sowat 47 km buite Belfast geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Verblyf is beskikbaar in 14 individueel versierde kamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Machadodorp, Elandsvallei

The Grey's Inn Hotel bied en suite-akkommodasie in kamers met 2 driekwartbeddens, 'n kroeg, 'n restaurant wat volledig gelisensieer is en 'n koffiewinkel op dieselfde perseel. Die hotel word deur die eienaar bestuur...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval-Onder, Elandsvallei

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë. Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elandsvallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za